• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Helende kruie en speserye

Started by Meraai vannie Baai, September 18, 2015, 11:07:29 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


Fransi

Ek is mal oor kruie! My salie en fennel floreer, maar my marjorum sukkel 'n bietjie op die oomblik.
Baie dankie vir die deel.

PM

Dankie dankie.  Ek lief kruie en speserye. 

Hier in Leeupoort kom 'n swart man met sy groente trokkie elke Woensdag.  Hy parkeer net buite die hek  en dit is die enigste toegang tot vars groente wat ons het. 

Hier is die lys:
Aartappels
Uie
Wortels
Spinasie en kool
Tamaties en so nou en dan 'n groenrissie.

Vragte:
Lemoene, (by die sak)
Piesangs en appels as hy sy hand daarop kan lê. 

Die res is 70 kilometer verder waar kruie iets ongehoords is.  Dit sluit petersielie en seldery in. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Jy sal moet kruietuintjie aanslaan mater!

PM

Het jy al 'n bobjaar gesien kruie eet?  Die fisante, tarentale en kwartels, nie gepraat van die ander vogeltjies nie!  Die gestreepte meerkatte smul daaraan.
Ek is besig om 'n plan te maak om dit so toe te maak dat dit darem nie te onooglik is nie.  Ek wil 'n mooi ongehinderde uitsig op die bos hê!
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


PM

'n Bobbejaar is seker daai ding wat in jou kruie baljaar.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

'n Bobbejaar: daai ding wat in jou kruie baljaar  :toothy4: :book1: