• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Judy's Secrets en haar 3 weke gewigsverlies eetplan.

Started by Meraai vannie Baai, September 17, 2015, 06:47:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Help! Ek soek plaasvervanger vir room in 'n paptert wat my en die eetplan nie in die skeihof gaan laat beland nie  :icon_biggrin:

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Het hom oorweeg en te suur bevind  :toothy4: Toe maar verby gehou op die aanbevole pad  :icon_bigsmurf:

PM

Issie maklik nie nĂȘ!
Gelukkig kan ek al die room eet wat my hart begeer en dit werk vir my.  Ek het nou al 7 kilo's afgeskud. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Lekker! Baie geluk hoor. Ek moet die are probeer skoner kry  :crybaby2:

PM

Gaan doen gerus jou eie navorsing hieroor.  Jy sal verbaas wees oor die uitkoms. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#21
Het hom al beloer toe dit begin opslae maak het. Dit werk nie vir almal nie het persoonlike ondervinding ons geleer. Opreg dankbaar dat jy tel onder die persone wat baat vind PM.


PM

Ons is elkeen uniek aanmekaar getimmer en elkeen van ons het ons eie voorkeure en smake.  Wanneer 'n mens dieet moet jy SLEGS eet wat vir jou lekker is anders kan 'n mens maar vergeet van sukses. 

Vanoggend het ek begin om "ten velde te trek" teen waarhede en valshede wat voeding aanbetref.  Kom ons kyk of ons die waarheid kan vastrek.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Diekant is ek self besig om te probeer sif aan wat aan ons voorgehou word as gesond en dit wat verbloem word. Sal wonderlik wees as ons 'n lys het ne!

PM

Dit is so dat ons geneig is om alles wat ons hoor of lees te glo.  Kyk maar na die internet hoeveel verskillende bronne verskillende idees rondgooi.  Die een seg nee, dit is so, en die ander seg nee dit is nie so nie. 

Het julle geweet dat margarine een van Amerika se hartstigtingsvereniging se grootste sponsers is?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Weet jy as ons iets navors kyk Outop altyd eerste wie is die sponsors! En dan het mens idee van hoeveel dollars skuil tussen die inligting  :dontknow:

Meraai vannie Baai

#26
Ons is terug op hierdie dieet  :notworthy: kan positief getuig dit werk - ons het elkeen 6kg verloor!!  :icon_cheers: :book1: