Ou Koos kry geweldig hoofpyn en gaan dr toe. Dr ondersoek hom en gee hom die nuus dat die hoofpyn is agv die grote. Hulle sal die helfte moet afsny.
Koos hou niks van die gedagte nie en gaan sien 'n spesialis. Hier kry hy dieselfde diagnose.
Hy hoor toe van 'n Dr in Japan wat glo die hoof guru is wanneer dit by die probleme kom.
Vlieg toe maar Japan toe en gaan sien die Dr want hy kan glad nie meer die hoofpyn verwerk nie en sien nie kans vir die alternatief nie.
Ongelukkig is die raad net dieselfde en hy besluit om maar die operasie te laat doen
Toe hy ontslaan word uit die hospitaal besluit hy om homself te bederf met 'n nuwe stel klere en hy loop daar in my 'n kleremaker.
Die man wat hom help vra wat hy soek en hy verduidelik hy soek alles van skoene tot hoed.
Die man bekyk hom en se.. "Shoes nr 9" "Hat - Medium" "Shirt - extra large with coller of 14 inches" "Pants size 38"
Koos is baie beindruk.. "You are right about every size but I wear Pants size 32 not size 38.
No! no! no! Se die Kleremaker. Size 32 too small. Put pressure on penis and cause massive headache."