• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Verloor maagvet.

Started by PM, September 11, 2015, 04:01:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Nou sit ek hier en krap my kop.   :icon_scratch:  Hoe kan 'n mens op 'n "maagvet-dieet" gaan?   :dontknow:
My eens-op-'n-tyd-normale-verstand vertel nou vir my dat dit nie kan werk nie. 
Dit kan seker werk as jy die laaste gewig om jou maag opgetel het, dan moet dit seker die eerste gewig wees wat jy verloor?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#1
Hiehiehie, kom ek verduidelik vir jou laaaank en mooi - dit sal nou 'n naderloklyntjie wees as jy een van daardie geseend-geronde mense is wat 'n ingeboude tjoepie om jou middellyf het, en nou wil probeer om op jou eie te dryf op die water of leer swem. Die ouens maak staat op jou dollars wat jy gaan spandeer om by die proses uit te kom  :sign10:

PM

Jy is heeltemal reg.  Ons weet eintlik almal dat jy 'n gesonde dieet moet handhaaf om gesond en slank te wees.  Ai, as dit nie vir die wynboere was nie!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.