• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2015 # 22 vlieg huistoe

Started by AB, September 05, 2015, 09:38:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ja so kom 'n lekker vakansie altyd te gou tot einde.

Ons het Dubai toe gevlieg en Jannie hulle Parys toe met Aer Lingus, die groen vliegtuig. Hulle het net voor ons opgeklim en nogal gesien uit hulle vliegtuig toe ons op geklim het.







die pad terug huistoe













raak toe aand




volgende oggend tussen Dubai en Kaapstad





By Bulawayo. Ek het die bree reguit pad uit die vliegtuig gesien en gewonder wat dit kan wees. Kyk toe op Google Earth en sien dis die kraglyne
















kalahari en oranje rivier daar voor in Groblershoop se omgewing









Ons het baie turbulensie gekry op die vlug dat daar op die ou end nie kans was om drankies te bedien nie.







dit moet nou verneukpan wees daai






as ek reg is




canvinia omgewing



ek wou die pramberg afneem maar dit was bewolk, kon hom nie sien nie of ek het sleg gekyk, maar dit moet in die omgewing van die foto wees






















wou ons plaas ook afneem maar was bewolk











by durbanville




hangklip daar op die punt





wat sommige toeriste eerste sien wanneer hulle in die kaap kom land














land teen 300 km per uur en hier trek hy rem








PM

AB, jy het my nou deur 'n paar vorige ondervindings van Dubai na SA geneem.  Die verskil is natuurlik dat ons nooit in die Kaap geland het nie, maar in JHB.  Stry met my!  Dit is heerlik om weer voet aan eie bodem te plaas!
Om te weet is om te verstaan.

AB

Dis waar dis lekker om weer tuis te wees veral om in jou eie bed met jou eie kussing te slaap

PM

Voorwaar, daar is geen plek soos jou eie plek nie.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.