• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Blokverse: Kreatiewe Skryftegniek (2)

Started by Meraai vannie Baai, June 23, 2011, 03:20:42 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Met hierdie 'eggo tegniek' word ons gedwing om sinne te kies wat kruis en dwars/links na regs gelees kan word
in 'n blokvers.  Die skrywer toets sy blokvers deur 'n denkbeeldige Z of X te kan vorm waarin
die boodskap wat in die eerste reel oorgedra word, deurgaans dieselfde bly deur herhaling.

Ek het met grootdruk in my eerste blokvers, die Z gebruik as illustrasie en in die derde vers die X toets.

'n Zig-zag patroon deur die verskeie blokverse, kan ook gevolg word vir visuele plesier. Ek het gedeeltes uit my
spieëlbeeldgedigte gebruik as voorbeeld.

Smeekgebede: Keer op keer

Vergewe Vader asseblief
Vergewe Vader asseblief
Vergewe Vader asseblief

Dag na dag, keer op keer
Dag na dag, keer op keer
Dag na dag, keer op keer
Dag na dag, keer op keer
Dag na dag, keer op keer
Dag na dag, keer op keer

Here my Here
Here my Here
Here my Here

Smagtende vasgevang; onvervuld
Smagtende vasgevang; onvervuld
Smagtende vasgevang; onvervuld

Kosbaar is vergifnis
Kosbaar is vergifnis
Kosbaar is vergifnis

Vry en dankbaar kniel ek
Vry en dankbaar kniel ek
Vry en dankbaar kniel ek
Vry en dankbaar kniel ek
Vry en dankbaar kniel ek

... Eindeloos vloei Genade ...
... Eindeloos vloei Genade ...
... Eindeloos vloei Genade ...

©Meraai vannie baai.


PM

Dit lyk nie so moeilik nie,  maar ek dink dit is 'n groot uitdaging.

Dankie vir die plaas hiervan Raaitjie.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Kreatiewe plesier  :icon_salut: Die uitdaging is verskuil in die keuse van die sin wat visa versa gelees moet kan word.
Hierdie skryfoefening verskaf 'n visuele plesier en afwisseling in enige bundel tussen die meer tradisionele vorme  :headbang: