• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2015 # 20 heritage garden

Started by AB, September 05, 2015, 06:07:42 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB




ons gids






lyk ook maar soos stroois binne





vroeer jare se skrif









kerk







Nkandla?



vikings het ook deel aan die geskiedenis











PM

Stroois?  Zuluhut? 

Jy kan nie vandag se voetpad los voordat jy in more se spore getrap het nie.  Gister se spore loop dood in vandag s'n.
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on September 05, 2015, 07:47:54 PM
Stroois?  Zuluhut? 

Jy kan nie vandag se voetpad los voordat jy in more se spore getrap het nie.  Gister se spore loop dood in vandag s'n.

dit is so

PM

Dit is 'n opvolg van gebeure waarin ons geen beheer het nie nĂȘ?
Om te weet is om te verstaan.

AB

Ja so is die lewe, die dice val soos hy wil