• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2015 # 18 kennedy

Started by AB, September 04, 2015, 10:06:40 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

JF Kennedy was afstammeling van sy voorouers wat uit Ierland nadie VSa getrek het.

Ons het die plaas besoek wat sy voormense gewoon het.
Eers het ons met hom gaan gesels daar naby die skip








Ja al weer lus vir sirkus hou


































op pad na die kennedy huis




die iere het hiermee te doen gekry in VSA
Hulle was nie baie welkom daar nie







die huis se kombuis







Patric (middel) is die huidige eienaar van die plaas en woon ook daar. Hy boer met vleisbeeste. ek het hom 'n 50 ml kwv 10 jaar brandewyn gegee en hy het dit baie waardeer. Ons het lekker met hom gesels.hy sĂȘ hy het agtergekom toerisme kan die plaas inkomste goed aanvul en daarom het hy die plek vir die publiek oopgestel. Net so klein uitstalling van fotos en berigte oor kennedy en mense wat saam met hom geleef het.