• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Fotos?

Started by Lox, June 22, 2011, 05:54:17 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Plek vir fotos en foto verhale is is dit nie die forum daarvoor nie.

ek gesels makliker in prentjies as woorde.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek kom skep vir jou 'n plekkie Lox.  "Die kiekiekyk plek." As julle 'n beter voorstel het laat weet vir my. 
Dit sal gaaf wees om nuwe foto's te sien!   Raaitjie is ook lief vir mooi foto'tjies plaas. 

Nou moet ek my litte roer!  Sien julle later!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

#2
dis reg so dankie PM

julle moet maar sĂȘ wat julle wil sien.


onder watter hofie gaan jy dit plaas? kuierstoep?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Die kuierstoep is 'n uitmuntende voorstel, dankie Lox.  Ek het net daar,  onder die stoep,  :icon_biggrin: vir jou 'n plekkie geskep!   Ek sou baie graag van daardie mooi foto's wou sien wat jy geraam het toe ons daar was.  Dit is so mooi en ek dink almal sal met my saam stem.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

My voorreg!  Ek sien uit daarna. 
Om te weet is om te verstaan.