• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2015 #2A Trim kasteel

Started by AB, August 21, 2015, 08:34:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

AB

ierland 2015 #2A Trim kasteel

Trim kasteel het bekendhid verwerf omdat dit gebruik is in die fliek van Brave Heart.
Ingang na die kasteel.


Toe ons wou kaartjies koop gee die man die kaartjies en sĂȘ hoeveel Euro dit is, en toe ek die geld uithaal seg hy dis ons gelukkige dag ons mag gratis ingaan want elke eerste woensdag van die maand is toegang gratis. Ons moes wag vir die toergroep waarin ons plek gekry het en toe stap ons eers rond.





Trim se kasteel




n Toring wat daar naby staan



















so het die kasteel eens op 'n tyd gelyk. Dit was afgeplesiter en ook wit gekalk binne en buite. Die pleister het met die jare afgeval.








een van die wag torings op die muur wat om die kasteel gebou is



goedere en kos is met bote rivier op gebring na die kasteel toe.









PM

Ag dis pragtig AB.  Baie dankie vir die deel. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


AB

plesier, so wys ons mekaar die plekke wat ons  ander nie ken nie.

PM

Dit is die mooiste foto's van die mooiste plekke.  Kyk net na die tweede foto!  en die derde, ag kyk sommer weer na almal!
Om te weet is om te verstaan.

AB

Dankie, al nadeel is dat die lug grys is, en die klein bietjie blou lug wat ons gekry het was ook nie helder nie, die wit balans wou nie lekker saamwerk met die fotos nie. Ek het meestal polaroid filter gebruik wat darem op 'n manier die fotos ophelder.

PM

'n Mens kan die grysheid goed waarneem, maar nogtans is die foto's kleurvol en pragtig.  Welgedaan AB.
Om te weet is om te verstaan.

AB

gelukkig het ek voor die tyd van die polaroid gelees en die wit balans op bewolk gestel, dit het baie gehelp