• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Warm water of koue water?

Started by PM, August 20, 2015, 07:17:55 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier leer my groot seun nou vir my 'n ding.
Alles wat onder die grond groei, soos aartappels, patats, wortels, pap, ens. word in kookwater gekook. 
Alles wat bo die grond groei, mielies, boontjies, rys, ens. word van meet af in kouewater gekook. 

'n Mens word nooit te oud om te leer nie!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Wraggies leer ek nou ook vandag 'n nuwe kookkunsles  :notworthy: :icon_salut:

Naas

O liewe maggies. Smaak my ek is 'n ondergrondse groente want ek bly in die freeking warm water beland. (Of my vrou is 'n clueless kok.)



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Makie sakie nê?  Solank dit kook en genoeg kook!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.