• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wat sê jou hand?

Started by PM, August 16, 2015, 12:56:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :dontknow:  Dink myne pas by no 4: . THE SQUARE
With the square hand you get 'A Square Deal'! You get a square, dominant, long well-shaped thumb that stands out confidently, from the palm. You get square fingertips, square nails, square wrist, and a square base to the fingers. Everything about it appears square. I am not suggesting that the person who has this type of hand is square, but they are certainly level headed, practical and orderly in everything they do.

Naas

Hulle het my hand heeltemal vergeet. Maar dis ook maar goed so.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dankie Raaitjie.   Naas jy moet maar net mooi kyk jongie. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Ek weet nie van hier nie, maar in chirology het ek 'n Air-hand(e).

Meraai vannie Baai

Fransi kom vertel bietjie meer oor chirology sebliefie  :toothy4:

PM

Ek sou ook graag meer leesstof wou kry Fransi. 

Hier is so 'n kort opsomming.

http://cheiro.co.za/wp-content/uploads/2011/11/AtoZ-Look-Inside.pdf
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Ek is self nie 'n kundige nie. Ek lees maar op Google. :-)

Meraai vannie Baai

Ek het gaan loer en sal beslis as ek meer tyd het dit bietjie meer in diepte beloer. Dankie vir skakel PM  :notworthy:

PM

Hierdie "gedoentes" is al eeue oud. 

Dit is nie maklik om die sketse met jou eie hande te vergelyk nie. 
Om te weet is om te verstaan.