• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Versoeters

Started by PM, August 14, 2015, 11:36:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Naas, ek wil graag weer van daardie versoeters hê wat ek 'n tyd gelede by jou gekry het.
Is dit nog beskikbaar en hoeveel kos dit nou?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek sal gaan uitvind. Ek gebruik tans geen suiker of versoeters nie. Dis hoeka hoekom ek so bitter deur die lewe ploeter op die oomblik.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

#2
Ek wil juis 'n bietjie daarvan gebruik om mee te bak.  'n Mens kan nie so bitter deur die lewe gaan nie.  Net bitter koffie kan werk!

Baie dankie Naas.  My skoonsus sal so om en by Dinsdag in jou area wees.  As dit moontlik is kan ons iets uitwerk.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Blykbaar verkoop Cab foods in Northumberlandstraat Bellville nou die versoeter maar vek het geen idee wat dit kos nie. Moet ek Maandag vir jou gaan koop dan kan jou mense maar reel om dit by my te kry.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Baie dankie Naas.  Ek sal vir jou voor Maandag laat weet. 
Sal eers by Skoonsus uitvind wanneer en waar sy gaan wees. 

:bootyshake:   :love7:   :icon_bigsmurf: 
Om te weet is om te verstaan.