• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kinderopvoeding en die onderwyser.

Started by PM, August 10, 2015, 09:25:25 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit werk baie goed ja.  Ek is bly jy noem dat die maatjie ook die "stem" van die kind kan wees.  Kinders deel goed met hulle maatjies wat hulle nie met volwassenes deel nie. 

Die doel is om die probleme op te los en nie te blameer nie.  Dit sal dan ook goed wees as julle die saak so stel dat julle vra vir hulp. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Ek is bly dat dit goed gaan met julle kaboutertjie Raaitjie.  Dit is wonderlik dat die kleingoed met gebreke tussen die ander kinders skoolgaan. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Daar is maatjies in rolstoele, blinde en dowe maatjies. Wat 'n wonderlike voorreg vir hom om daar te kan wees. Deur alles het hy nog steeds die sagste ou hartjie en natuurlik is die kinders wat elke dag in kontak is met hierdie outjies, ongelooflik dankbaar vir dit wat baie ander kinders as vansselfsprekend aanvaar.