• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

BASIESE BOTTERKOEK

Started by Naas, July 20, 2015, 12:29:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

5 (300 g) eiers, eiergele van eierwit geskei
300 g sagte botter
300 g strooisuiker
300 g bruismeel

Smeer die koekpan met gesmelte botter en bestrooi dan met koekmeelbom. Skud oortollige meel uit pan.
Klits botter en twee derdes van die suiker (200 g) saam tot lig en romerig terwyl die eiergele by gevoeg word. Maak seker alles is goed saam gemeng.
Sif die meel drie keer en vou in botter en suikermengsel in. meng alles weer goed saam.
Klop die eierwit tot styf en voeg die orige suiker geleidelik by terwyl jy klop.
Meng eers 'n bietjie van die eierwit in die mengsel goedn in voor jy dan versigte die res ook by voeg. Maak weer seker alle bestanddele is goed saam gemeng.
Sit mengsel in koekpan en bak vir omtrent 50-60min teen 180º of tot die toetspen skoon uitkom.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

As ek al jou respete probeer gaan ek forum toe rol een van die dae. Watch my! :sign10: