Author Topic: ‘n Geskenk vir Vader Vis.  (Read 1574 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
‘n Geskenk vir Vader Vis.
« on: June 20, 2011, 01:40:37 PM »
‘n Geskenk vir Vader Vis.

Aan wal staan manne en rond trippel.
Onder die massa swem vissies en giggel.
Hulle het ‘n nuwe braai vir Vadersdag gekoop.
Van mense afgestroop!

Moeder Natuur het vir Meneer Wind gestuur,
want koop is vir vissie te duur.
Ian het bietjie gebraai,
dat die as so waai.

Meneer die Wind dink dis nou een te veel,
om die lug so te besoedel en nie met vissie te deel!
Doem skuins op in sy krop.
Met ‘n skop haal hy uit die prop!

En blaas vir ‘n span,
sodat vissie sy presentjie kan inpalm.
Pappa Vis is in sy noppies,
met sy braai, gewoonlik kry hy net bottel proppies!

©
:angel12:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10714
  • Gender: Female
Re: ‘n Geskenk vir Vader Vis.
« Reply #1 on: June 20, 2011, 02:11:03 PM »
Jou sin vir humor is verkwikkend Trappies!   :hello2:  Pragtig beskryf Nooi!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: ‘n Geskenk vir Vader Vis.
« Reply #2 on: June 21, 2011, 02:53:48 PM »
 :hello:

 :icon_biggrin: Nou het ek heerlik gelag.