• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kwotasie vir Boek 3..

Started by Angelica, July 11, 2015, 12:00:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

PM, ek dink, herdink, oordink en dink dan weer   :icon_scratch:
'n Kookboek moet seker 'n boek wees wat jy in die kombuis kan staan-maak of le-maak sodat jy darem die metode en prosedure kan volg.
Ek weet nie of 'n boek in Boek 1 + 2 formaat in daardie funksie sal kan voldoen nie.
Moet ons nie maar ons kookboek 'n harde band en kleiner afmeting met swart op wit en dalk met kleur foto's (indien beskikbaar) van jou dis?
Ek glo as skrywers / deelnemers weet hoeveel fondse benodig word vir bv. x 1 boek waarin jy 10 bladsye koop of besit, hul dalk sal laat oorweeg.
Dit voel vir my asof niemand juis belangstel.  Is dit omdat gedink word aan kostes of omdat EK dit voorgestel het? Moet jy, PM, nie maar oorvat en dit verder hanteer?
elle

Meraai vannie Baai

Ek kan jou verseker dit is beslis nie omdat jou voorstel was nie Elle. Vir my is die onkostes verbonde, en om dit hier te kry, die geld oorgeplaas te kry nogals 'n arige bedraggie. R250 net aan die bankfooi vir oorplasing alleen. Daarom het ek gese sal ek graag behulpsaam wees as iemand wil he ek moet die resep probeer om 'n fototjie te kry indien daar nie is nie, maar ons eie boekie gaan ek na 'n flop-probeerslag, liewer met die hand skryf 'n in 'bloemlesing' soos my oumagroot sin was  :love7:

Angelica

Dankie Meraai.
Yip, kostes is 'n groot ding.
Ek dink ons moet eers hoor by PM wat 'n boek deesdae sou kos. 
Asseblief, PM.
elle

Angelica

Meraai, dit lyk my dit gaan goedkoper vir jou wees om maar 'n boek te kom haal.  Of hoe? :icon_biggrin:
elle

Meraai vannie Baai


Angelica

Enigiemand met enige idees vir 'n / die Kookboek?
Asseblief, om die projek van die grond af te kry, sal ek julle insette waardeer.
elle

Meraai vannie Baai

Ek dink dit moet ietsie om die lyf he wat mens lus maak om aan die ABC te peusel en aanpor om in die kas te gaan grou vir alles wat nodig is om dit fisies aanmekaar te slaan. Hou van die manier waarop jy tot nou ons deel gemaak het van jou kosbare (pun intendend) onthou Elle :book1: :love7: