• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vlug van die blou voel

Started by Jeannedarc, June 14, 2015, 10:08:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc

geluidloos, vlerk gesprei,
op die wieke van lugstrome,
wat kom van vêr,
en wat gaan na wie weet waar.

jou kurwes is skakerings van blou,
as ek gelukkig is, sien ek jou,
daar waar jy, in eensame vlug
in die lugruim hang.

tyd is ewigdurend, onbeperk
in jou soeke na net jy weet wat ...
na jou lewensmaat,
of dalkies wagtend op daardie skarrelende prooi

Jeanne D'Arc

PM

'n Gevoel van rustigheid deurweef jou skrywe. Baie mooi.
Om te weet is om te verstaan.