• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lekker om Terug te Wees....

Started by Angelica, June 20, 2011, 07:37:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Angelica

Hi almal,
Was 'n paar weke weg - verlof en gekuier met familie, huisie so bietjie ge-upgrade ens ens.
Ek sien ek het baie om op te vang hier: baie nuwe lede vir wie ek wil se... Hi, welkom hier.
Asook hoe vorder sake met 'Die Boek'.
Jammer ek kon nie vir PM en Trappies sien nie, maar ons kuier volgende keer.
Nou moet ek regtig inspring en begin skryf... as daai muses net wil terugkom. Ai, hulle laat jou in die steek net wanneer jy hulle nodig het.
Hoop julle het 'n lekker week. Die maand staan einde se kant toe en dan is ons in die tweede helfte van die jaar. Oepsie, die tyd snel en ek het nog nie eens halfpad geleef nie. Sal moet spring, my tyd raak min.
Miskien moet ons die negatiewe dinge wat nou in die land gebeur, ignoreer (kan dit?) en net leef. Elke dag net leef.
Laat ons probeer.

Mooi loop


elle

PM

Heerlik om jou terug te hĂȘ!  Ek is net so jammer dat ons jou misgeloop het, maar ons sal weer 'n plan maak!

Gryp daai muses van jou aan die hare en maak haar sit voor die pen!   :icon_biggrin: 

Om te weet is om te verstaan.