• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

mosambiek #9

Started by AB, May 29, 2015, 02:54:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

#9














frog fish
















# 10 vervolg


PM

Toe kom loer ek gou na die foto's wat jy geplaas het van Mosambiek, wat ek asgevolg van 'n baie swak sein nie kon kyk nie. 
Dit is asemrowend mooi!
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek moet seg ek het wonderlike tonele onder water beleef maar ek sukkel steeds met die regte verstellings onder water, maar ek sal weer gaan probeer een of ander tyd met nuwe planne.

PM

Ek glo jy sal net beter en "beterder" raak met die tyd AB
Om te weet is om te verstaan.