• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

mosambiek #7

Started by AB, May 29, 2015, 06:39:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

#7

eerste keer dat ek 'n paling so lekker in die oopte sien swem.



Dis seker 'n foto raam dat iemand aan die agter kant moet gaan om deur die raam afgeneem word



Kyk hoe kruip die vis dan nou daar weg





























# 8 vervolg


Fransi

Eie ondersese geraamde kiekies, kamoefleer en foto's wat soos abstrakte skilderye die oog vang en vra vir impasto. Werklik besonders.

AB

ek het gewonder hoe sal die fotos lyk met swart raampie om hier op die rekenaar
ek wil paa rvan hulle print en in die huis ophang

PM

Ek geniet hierdie onderwaterfoto's geweldig.  Baie dankie vir die deel.  Al is ek effens laat. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Die laaste foto hier het nogal baie stemme op PIXOTO gekry.

PM

Om te weet is om te verstaan.