• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Mosambiek 2015 #6

Started by AB, May 29, 2015, 06:23:23 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

#6

Crococdile fish



Die omgewing







Porselein krap



Hierdie cowley se dop is spier wat en in die dag waneer hy in die son sit en bak sal hy sy mantel oor sy dop vou









hier het ek die agtergrond swart gemaak, weet nie of dit sukses is nie





green tree coral










blaasoppie vis






















#7 vervolg

Fransi

Die detail en die kleure! Fantasties.

PM

Ek hmmm en haaa met elke foto!  Verduidelik asseblief wat die doel van die katrol is. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

die katrol het 'n boei aan bo op die water sodat die boot se skipper kan sien waar ons is. Ek het 'n opblaasbare rooioranje boei aan tou en katrol wat ek soms opblaas voor ek opgaan, veral as ek voor die ander uit lug raak en gouer moet opgaan. gewoonlik as mens dan so opgaan is jy (en jou duikmaat) weg van die groep wat by die leier swem met die boei, want die stroom vat jou weg van hulle af,.  Wanneer die skipper dan sien hier pop 'n boei uit dan weet hy iemand is op pad en kan hy solank stadig nader beweeg. Die boei word ook baie  makliker op die oppervlakte raak gesien as die duiker wat bo dryf. Dit help ook as jy van die kant af inswem om te duik om vir bote te wys hier is duikers hier onder. 

PM

Dankie, nou weet ek ook.   :icon_biggrin:
My pa het gesĂȘ, vra en die mense dink jy is dom, of bly stil en bly dom. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

dis waar, as jy onk is hou jy jou slim en wil nie vra nie en dan bly jy dom en waneer jy oud raak hou jy jou dom en vra uit en raak slim.

PM

Om te weet is om te verstaan.