• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Spasies

Started by Naas, March 31, 2015, 11:17:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Spasies tussen woorde
jaag resies deur my kop
om en om
sonder ophou,
sonder stop.
Om uiteindelik te verdwyn
op die eensaam pad
van tweekoedoesmeteenskootdoodgeskietfontein.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

"op die eensaam pad
van tweekoedoesmeteenskootdoodgeskietfontein."  waar ons gelag en saam gespeel het.  Toe was dit nie so eensaam nie.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Toemaar. Ek het besluit die kollege moet maar bietjie afskaal. Ek kan nie al die werk doen nie, so ek wil weer bietjie aandag aan my vriende gee.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit is wonderlik Naas.  Ek wens jy wil al jou stories hier plaas.  Ek sukkel by - is dit google - ?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek het gekyk. Hulle is omtrent almal hier ook. Dis egter tyd vir 'n nuwe een...


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.