• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Afrikaanse weergawe van die Harrisham Rhyme

Started by Meraai vannie Baai, June 20, 2011, 02:23:08 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Hierdie sekstet rymstruktuur is geskep deur Harrisham Minhas. Die laaste letter van die eerste woord in elke reël, word herhaaldelik die eerste letter van die eerste woord, in die volgende reël. Rymskema: ababab.

Voorbeeld:

Ongemerk kriewel irritasies,
karig geklee in misnoeë
Goudborduurde fieterjasies;
effens verskuil tussen teorieë
Soms word hierdie situasies,
slu verwoorde biografieë!

©Meraai vannie baai


PM

Dankie Raaitjie,  dit lyk na 'n heerlike uitdaging.  'n Pragtige voorbeeld!  Gee net kans, ek sal myne bring. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  :icon_salut: Ek weet dit is die moeite werd om geduldig te wag op jou ABC's  :bootyshake: