• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Maak jou eie 'Shabby Chic Barbie Uitrusting' - stap vir stap.

Started by Meraai vannie Baai, March 13, 2015, 12:47:42 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Bring baie herinneringe terug ne PM  :bootyshake: Vir my is dit 'n wonderlike voorreg om weer te begin popspeel, selfs met papier.

PM

Raaitjie dit voel vir my asof ek in 'n ander tydvak is as ek hierna kyk.
Dit laat my dink aan kerse en koolstowe.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#17
Hier is nog 'n paar skeppings  :love7:







Ek geniet die hoedjies se maak net soveel as om die hare te tooi.










Meraai vannie Baai

#18
Sakrokkie se skeppingsproses, stap vir stap



Die rokkies word so uitgestal. Lief die stukkies hout  :love7: :hello2: :notworthy:




Meraai vannie Baai

#19
Trourokkie. Handige wenk: dit help om die poppies te stut in 'n lee toiletrol binne in 'n glas terwyl jy werk.



Hier het ek die papier-insette afgewerk met kant.




Meraai vannie Baai

Hierdie sakrokkie-skepping was 'n geskenk vir my skoondogter.


PM

5500 gekyk!  Geen wonder nie want dit is werklik pragtig.  Sulke fynwerkies!  Ek sal 'n vergrootglas nodig hĂȘ en iemand om vir my die gare in die naald te ryg. 
Baie baie mooi Raaitjie. Werklik kuns om mee te spog!   :hello2:   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.