• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

HAPPY B-DAY, LIEFSTE PM>>

Started by Angelica, February 16, 2015, 06:15:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

 :occasion18: :kermit: :icon_jokercolor: :occasion5: :love5: :love1: :occasion16: :occasion13: :occasion13: :occasion13: :occasion15: :icon_king:

Lekker dag, liefste PM.... geniet die bederwe!!
elle

Louis


Fransi


PM

Ag baie baie dankie Els, Louis en Fransi.  Jammer dat ek nou eers kom antwoord.  Ons is besig om die huis in Annlin te ontruim.  Ons wil dit verhuur.  Dit is moeilik om twee huise te onderhou. 

My hande is dik geswel van die rumatiek en om alles te bekroon byt ek toe my onderste tand uit op 'n soutpot!   :color:
Gelukkig was dit die laaste sleg, want vandag begin die nuwe Shinesejaar, die jaar van die Goat, of die Sheep.  'n Bok/skaap en 'n hasie kom goed met mekaar oor die weg.   :hello2: 

Ek  :love7: julle!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Liewer laat as nooit. Veels geluk PM. Glo het 'n vyfsterbederf gehad  :hello2:

Angelica

Jy moet die sout OOR STROOI, nie die soutpot insluk!!
Ek is ook gedurig bewus van tande wat kan afbreek/uitval/knak....   :sign10:  van die ouderdom.
Ek is 'n Sjinese Perd, so ek kom nie goed met julle klaar nie???   :dontknow:
Toedels..
elle

PM

Dankie Raaitjie.  Baie welkom terug.  Hoop jy sal so spontaan soos altyd deelneem.

Els, jy is 'n engeltjieperdjie.  Ons lief jou almal.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.