• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jubilations..!!!!

Started by Angelica, January 08, 2015, 06:01:27 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

 :hello: :hello2: :headbang: :wave:

Sooo bly om te sien die Forum is weer aan die gang...
elle

Angelica

Hoe gaan ons weer al ons OU ou lede en JONG ou lede betrek?
:`ip2:
Nadersleep.  Of miskien een van daai vliee-vangers wat van die dak afhang dat ons weer kan PLAK soos in die outyd.
elle

PM

Dit sal wonderlik wees as almal weer wil deelneem en saam kuier.  Dit raak ernstig eensaam hier op die "wildsplaas".
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Waar's die 'wildsplaas'??
Julle moenie so in die bosse bly nie.  Die bobbejane sal julle vang.
elle

PM

Die dorp is 'n vakansiedorp.   :angel7:  Die diere loop tussen die huise deur.  Die "wet" sê ons mag nie toespan nie, maar soos almal weet is die wet in Afrika gemaak om gebreeek te word.  Daar is mense met kleinkinders wat heinings om die huis span sodat die vlak- en bosvarke nie die kinders kan beseer nie.  Die diere is wild wanneer hulle babatjies het.  Ongelukkig hou dit nie die blouape en die bobbejane uit nie.  Jy weet mos besoekers verstaan nie die deel wat sê "moenie die diere voer nie". 

https://www.google.com/maps/place/Leeupoort+Vakansiedorp,+South+Africa/@-24.9180491,27.6403284,15z/data=!3m1!4b1!4m2!
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Right...  Nou weet ons waar jy onder die maan en sterre slaap.
Ek huil somme   :crybaby2:
Mooi bly.. lief jou.
elle

PM

Moenie huil nie, kom kuier.   :love7:

Ek lief en mis jou. 
Om te weet is om te verstaan.