• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Verrys uit sand

Started by Elsabe Oosthuizen, January 08, 2015, 11:57:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Elsabe Oosthuizen

Bos en sand    hand aan hand
'n verweerde motorband
vertel sy eensame storie
langs die pad verpant
    skielik
vorm kraglyne op die horison 'n teerpad refrein
uit wydverspreide alleenheid
verrys Walvisbaai
    koesterend deur sandduine ontbloot

PM

Bos en sand    hand aan hand  Ek hou daarvan.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

So stap ons handsaam deur Namibie se fotoalbum.
Pragwerk.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai