Author Topic: Tsanagas se poort  (Read 1308 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Elsabe Oosthuizen

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 52
Tsanagas se poort
« on: January 08, 2015, 11:37:40 AM »
Alleen kronkel die pad tussen die berge
gemsbok   springbok bekyk die wêreld
waaksaam   rustig   bespied
voertuie   die mens   besigtig   gebied
kleur   dier en rots
in een prentjie
het God die natuurwelvaart kom uitdeel