Author Topic: Kleur in oorvloed  (Read 1261 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Elsabe Oosthuizen

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 52
Kleur in oorvloed
« on: January 08, 2015, 09:08:48 AM »
Moederaarde
uit jou spruit geel en oranje goud
dankbaar gee jy oorvloedig terug
volmaak    ongeskonde    gegiet
sonder rimpel of verdriet