Author Topic: Oorvloedig  (Read 1652 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Elsabe Oosthuizen

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 52
Oorvloedig
« on: January 07, 2015, 02:57:40 PM »
Groen geel oranje pers
'n skraal windjie
hardloop met veldbossiereuk
kielie     terg jou neusvleuels so ongemerk
met damsluise oop
vind 'n waterskat
gretig sy pad
na die olifantsrivier se kuil
waar vinknessies rustig slinger
tog    luidkeels     opgewek
die skuimende massa
het hul lankal versigtig ontdek   

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10714
  • Gender: Female
Re: Oorvloedig
« Reply #1 on: April 14, 2015, 11:51:00 AM »
Mooi geskryf.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Oorvloedig
« Reply #2 on: May 24, 2015, 05:11:58 AM »
Lief die witspasie wat jy hier perfek toegepas het  :notworthy: :hello2: