• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

visarend

Started by AB, August 13, 2014, 06:58:32 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ek het paar fotos van die voƫltjie by Zirkie se dam geneem. Die lig van die agtergrond lug was nie so lekker nie, dalk moes ek aan die white balance gestel het.








en Hadida het ook daar kom bek maak


Fransi

Dit is werklik besonders.

AB


PM

"en Hadida het ook daar kom bek maak"  pragtig gespeel met woorde AB. 
Baie mooi foto's.  Dankie vir al jou moeite. 
Om te weet is om te verstaan.

AB