• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jangroentjie

Started by AB, August 09, 2014, 08:11:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Het hom hier op die plaas raakgeloop waar hy van die blomme aan die verniel is.








Fransi

Ek is versot op hierdie voƫltjie.

PM

Werklik uitstekende foto's.  Ek is net so gaande oor die blomme!
Om te weet is om te verstaan.

AB

Dankie, ja ek is baie in my skik met daai lang lens wat ek gekry het, kan mooi duidelik afneem