• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

bederfde voëls

Started by AB, August 05, 2014, 09:56:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

bederfde voëls by die huis, vrou gee kos en hulle wag al soos stout kinders vir lekkers. Toe neem ek hulle maar af
















Fransi

Dit lyk asof hulle dit geniet het!

AB

JA Fransie en nog elke dag word hulle bederf. as my vrou eers begin bederf het kry sy moeilik gestop om te bederf.

Angelica

Solank jy net nie wyn uitsit nie.
Die kersogie laat my terug dink aan kleintyd op die plaas.
Boeties het hulle met 'n kettie geskiet...   :boxing:
elle

AB

Quote from: Angelica on August 09, 2014, 05:26:23 PM
Solank jy net nie wyn uitsit nie.
Die kersogie laat my terug dink aan kleintyd op die plaas.
Boeties het hulle met 'n kettie geskiet...   :boxing:
nou gee jy my 'n plan, soetwyn sal dalk lekker werk, dan kan ek voëls afneem wat sports maak in die lug.

Fransi


PM

Oeps!  Dit wil ek sien.   :angel8:
Om te weet is om te verstaan.

AB

het nog nie by die soetwyn uitgekom nie, maak hulle nog makker