• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM is aflyn

Started by Terry, June 30, 2014, 08:17:09 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Hello almal. PM het laat weet sy sal so paar dae aflyn wees. Sy behoory binnekort weer saam ons kan kuier. Ek wens vir almal 'n lekker aand en hoop dis noe so koud by julle soos hier by ons in Centurion nie.

Fransi

 :hello:

Baie dankie vir die laat weet. :-)

adele

dankie Terry ... Vrystaat is altyd kouer    :toothy4: 
adéle  :grommit:

PM

Hallo almal.  Hier's ek weer vir ek weet nie hoe lank  nie.  Hier in Leeupoort sukkel ek om internet te kry en toe kalf my modem ook nog.  Nou sukkel ek maar aan met 'n draadlose sakroutertjie.  Dit is darem beter as niks!

Gelukkig is dit nie hier so koud nie.  Hier is 'n ekstra kamer met 'n dubbelbed as iemand dalk lus is om die warm dae saam met ons te geniet!   :headbang:

Om te weet is om te verstaan.

Terry

Ek ek ek asseblief!!!   :toothy4:

PM

Nou toe, pak daai tassie, ons wag vir julle!  Hier is nog 'n kamer vir nog 'n paartjie! 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Sterkte met die internet.

Angelica

elle

PM

 :icon_biggrin:    :hello2:   :hello:   

Hi daar sustertjie.  Almal is so stil.  Hoop dit gaan goed met julle almal.

:love7:

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


PM

Ek is bly dit gaan goed met julle Fransi.  Dit lyk my ons staan voor 'n baie koue naweek!
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Ja, ek sit hier met 'n kombersie. :-) Ons sal maar vir ons moet boeke kry en nie 'n toon uit die bed uitsit nie.