• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons praat KOOLSOP DIEET (Cabbage soup diet)

Started by Terry, June 23, 2014, 10:52:55 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Hierdie is 'n wereldwye dieet wat al baie beproef is en het al baie goeie resultate gelewer.

Kan jy hierdie dieet?  Het jy dit al probeer?

Kom praat saam en deel jou wenke en resep vir hierdie dieet.  Kom ons praat KOOLSOP DIEET  (Cabbage soup diet)   :toothy4:

PM

Ek sou graag wou hê jy moet die resep by "Kom ons verloor gewig" plaas Terry. 

Het al dikwels hiervan gehoor maar nog nooit die resep gesien nie.
Om te weet is om te verstaan.

Terry

EK het dit dit daar gaan plaas PM.

Ek het gisteraand hierdie sop gemaak en omdat my verloofde nou nie saam met my op hierdie koolsop dieet wil gaan nie, het ek vir hom sy eie sop gemaak.  Ek het dieselfde groente gebruik as in die kool sop, maar het net vir hom saggekookte beesstert by syne ingesit.  Hy was absoluut mal oor sy sop en was baie bly toe hy sien ek het die bietjie oorskiet sop gebere en toe vanmiddag vir hom warm sop en brood gee vir middagete. 

Die sop het baie min kalorieë en dit is hoekom jy soveel van dit mag eet as wat jy wil.

Terry

O ja, ek het ook twee aartappels by sy beesstert sop gesit.  Foto aangeheg.


Fransi


Terry

Dankie Fransi.  Dit is regtig 'n heerlike sop vir hierdie koue nagte.  Ek sien ek gaan nog baie potte sop maak hierdie winter.