• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Betaling van fooie

Started by Bestuur, March 31, 2011, 03:20:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Bestuur

Om aan die forum deel te neem is gratis.
André huisves die forum gratis en ons is hom baie dank verskuldig.

As ons 'n boek skryf is daar kostes aan verbonde indien jy wil deelneem.
Jy kan ook boeke by ons winkel koop.  Hier volg die bankbesonderhede.

Die bankbesonderhede van die Forum is soos volg:
Die Afr Forum
Capitec Bank
Tak 470010
Rekeningnommer: 1259004501
Gebruik jou gebruikersnaam op die forum as verwyssing.