Die Afrikaanse Forum

Algemene sake => Betalings en Bankbesonderhede => Topic started by: Bestuur on March 31, 2011, 02:20:18 PM

Title: Betaling van fooie
Post by: Bestuur on March 31, 2011, 02:20:18 PM
Om aan die forum deel te neem is gratis.
André huisves die forum gratis en ons is hom baie dank verskuldig.

As ons 'n boek skryf is daar kostes aan verbonde indien jy wil deelneem.
Jy kan ook boeke by ons winkel koop.  Hier volg die bankbesonderhede.

Die bankbesonderhede van die Forum is soos volg:
Die Afr Forum
Capitec Bank
Tak 470010
Rekeningnommer: 1259004501
Gebruik jou gebruikersnaam op die forum as verwyssing.