• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Daar's water!

Started by PM, May 12, 2014, 02:40:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hoekom water? 

Het jy al gehoor dat 'n vetplant in die woestyn groei en dat riete in die water groei?  Is jy 'n vetplant of 'n riet?

Water skop die metabolisme aan die brand.
Dit was gifstowwe uit.

Help met nog voordele wat die drink van water het asseblief. 

Om te weet is om te verstaan.