• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons praat BLIKKIES KOS

Started by Terry, May 05, 2014, 11:08:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Koop jy gereeld blikkies kos?  Wat is gunsteling en het jy dalk enige spesiale resep waar jy blikkies kos gebruik?

Kom praat gerus saam en deel jou wenke.

Kom ons praat BLIKKIES KOS   :toothy4:

PM

Leeupoort is effens ver van die beskawing af en daar is nie vars groente beskikbaar nie, daarom het ek 'n verskeidenheid blikkieskos aangekoop. 

Ertjies en mielies werk uitstekend, dan is sampioene ook 'n aanwins.  Blikkies vis sorg ook vir 'n vinnige happie as jy onverwags gaste kry. 
Om te weet is om te verstaan.