• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

pa en ma

Started by AB, March 24, 2014, 06:32:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Pappa en mamma begin seks hê en toe hulle goed besig was toe gaan die deur oop. Pit pat pit pad kom klein Stienie ingestap met haar bersie en teddiebeertjie. Onmiddelik versteen pappa en mamma en hoor hoe klein Stienie haar bersie op die mat by die voet end van die bed oop lê en gaan slaap. Na so 3 minute se stilte besluit pappa en mamma hulle kan maar aangaan met besigheid. Na so n minuut of 2 van besigheid sit klein Stienie eweskielik regop en vra: "Wie kou so oopmond?"=))

Angelica

PPpppffffa;lsdkjfa;lsdkjf;alsdkfj....
Sluit daai deur, o, sluit daai deur. Niemand wil he dat iemand anders moet hoor hoe jy oopmond kou nie, ne? Maak sommer die vensters ook toe.
elle

PM

Om te weet is om te verstaan.