• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

sepulchre

Started by Jeannedarc, March 18, 2014, 03:34:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc

I always wondered about experiencing the atmosphere within a sepulchre and now I realise I don't even have to go to Egypt for that experience. Oh no me cousins, all I have to do is visit this forum. It is filled with the silence of a thousand graves. Even the clicking of my keyboard reverberates hollowly throught the forum crypt.

PM

Eish!  Dit is darem eens te erg!   :icon_scratch:  Ek het darem 'n verskoning of twee.  Eerstens was ek so siek soos 'n hond en tweedens, my 8-ta vang nie hier in Leeupoort op nie.  As ek wil internet opvangs hĂȘ moet ek "dorp" toe ry of 'n modempie leen iewers.  Ek sal na volgende week, as ek weer Pretoria toe gaan,  vir my 'n vodacom pakket aanskaf.  Kan julle iets aanbeveel?
Om te weet is om te verstaan.