Author Topic: 'n stilte tussen jou mooi gedigte  (Read 2506 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
'n stilte tussen jou mooi gedigte
« on: June 17, 2011, 08:33:57 AM »
is jy op vakansie? so stil geword...

 :grommit:
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: 'n stilte tussen jou mooi gedigte
« Reply #1 on: June 17, 2011, 11:28:48 AM »
Ek het ook al gewonder wat van ons skrywersmaatjie geword het.  Ek wag in spanning vir nog mooi
gedigte.     :icon_study:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Louis

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 163
Re: 'n stilte tussen jou mooi gedigte
« Reply #2 on: June 17, 2011, 01:24:47 PM »
hi julle,
ai ek is maar nog hier in die omgewing javascript:void(0);het nog nie van julle vergeet nie, is maar baie besig met werk op die stadium
hoop my muse het nie weggeloop nie. dankie dat julle darem aan my dink ook. waardeer dit baie.javascript:void(0);

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: 'n stilte tussen jou mooi gedigte
« Reply #3 on: June 17, 2011, 02:13:22 PM »
Dankie tog, ons hoop om nie te lank te wag nie!   :hello2:

Om te weet is om te verstaan.