• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

plaas voëls

Started by AB, February 23, 2014, 11:55:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ek het begin voëls op die plas afneem. Ken nie almal se name nie maar hulle is pragtig. Ek wil net nie swart spreeus en Kraaie afneem nie.

Ek het klompie proteas op 'n sloot se wal geplant en dit lok nogal baie voëltjies.

Kyk hoe skerp is Jan Fiskaal se gereedskap











hoe lekker eet ek nou















kyk hoe verniel hy die blom




















dit raak nou te veel, sal op vlg blad nog wys

Angelica

En dan bestuif hulle seker ook seker van die plante.
elle

AB

ja soos ek dit verstaan bestuif hulle maar sommige mense sê nee.

PM

Baie dankie vir die mooi foto's AB.  Dit is werklik pragtig. 
Om te weet is om te verstaan.

AB