• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wyshede

Started by PM, February 02, 2014, 09:49:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Water vind altyd 'n pad om 'n probleem.
Hoekom?
Dit is bereid om die ekstra myl te loop. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Dit laat 'n mens nadink.

PM

Is dit nie?  Hoekom het ons as mense altyd 'n verskoning oor hoekom ons dinge nie uitwerk soos ons dit wil hê nie?  Is dit maar net omdat ons nie bereid is om daardie ekstra bietjie moeite te doen nie? 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Asemhaal is lewe maar lewe haal nie net asem nie.


:mumum:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Groot waarheid Naas!