• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

fresh fruit, cheese and sausage salad

Started by Jeannedarc, January 06, 2014, 10:23:01 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc

this is a salad I made for Christmas day. We decided that we will not have any hot foods on the table and I did not wish to stand in front of my gas stove cooking so we decided on salads with some form of meat as an ingredient. The two salads I made:

potato salad with fresh apple, grean peas and chouriso
nectarines, apricots, apple, grapes, feta & cheddar with boerewors

After tasting the fruit salad, I am of the view that, although the boerewords is not bad, I'd rather replace the boerewors with salami or chouriso or even russian sausage.

Fransi

Dit klink lekker en laat my nou dink aan die slaai wat die avo en salami in het.

PM

Dankie Natalie, dit klink of julle 'n heerlike kersdag gehad het.   :love7:

Fransi, ek hou van daardie avo/salami-slaai.  Dit is heerlik.
Om te weet is om te verstaan.

Terry

Vrugteslaai is altyd vir my lekker saam souterige vleis.  Ek het nog nooit avo slaai met salami probeer nie maar dit klink heerlik.  Avo, salami en feta, daardie drie bestanddele is mos maatjies.