• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

by die water

Started by AB, December 24, 2013, 03:22:21 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

By die dam......water bly 'n wonderlike ding wat ook soms mooi vorms maak as iets die water tref.

























PM

Hi AB.  Ons is vir 'n rukkie terug uit die "gopse" waar ons geen opvangs gehad het nie.  Ek wens so jy was hier met jou kamera!

Dankie vir die mooi foto's.  Dit is wragtag pragtag!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


AB

Dankie julle, dit was lekker sports om dit af te neem ook