• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons praat GROENBONE

Started by Terry, December 18, 2013, 09:24:49 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

#15
Ek stem met jou saam. 
Ons moes gister Brits toe gaan en toe ons by Food Lovers verby ry staan daar 'n bord:  Oxtail R69.99.  Dit was die vorige week R99.99.  Onnodig om te seg, ons het gou ingeglip en 'n paar gekoop.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dis wat moet gebeur. Mense koop nie die Oxtail as dit so duur is nie dan sit hulle met oorskot en word hulle gedwing om pryse te laat sak sodat die vleis kan verkoop voor die vervaldatum.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.