• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Fobies

Started by Jeannedarc, December 04, 2013, 11:51:21 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc

By gebrek aan 'n geskikte plek om te plaas, plaas ek fobies hier.

is there anyone here on the forum suffers from phobias? phobias such as friday the 13th or black cats and ladders, arachnophobia or then the fear of spiders or acrophobia (fear of heights), claustrophobia etc. I do suffer from a few - acrophobia, claustrophobia, praying mantis' and locusts.

PM

Wat Dr. Johan du Toit sê oor fobies:

-  Angs is soos vrees en spruit uit gevaar. Dit waarsku die mens en lei tot aksie om jouself te beskerm.
-  Angs is `n fobie wat verband hou met stres en akute spanning. Dit word `n siekte wat dikwels verband hou met depressie.
-  Simptome van angs is bv. benoudheid, sweet, hartkloppings, naarheid.
-  Fobies ontwikkel wanneer angs deur `n spesifieke objek veroorsaak word.
-  Mense wat ly aan agorafobie verkies om tuis te bly omdat hulle bang is vir beperkte ruimtes; sosiale fobie-lyers wil nie tussen ander mense kom nie.
-  Angs kan oorgeêrf word of dit kan volg op `n traumatiese gebeurtenis.

Ek weet nie waar ek my vrees vir engtes gekry het nie.  'n Klein plekkie laat my hart klop en sweet reën.  Ek lief bergpasse, maar as die paadjie so nou en steil raak ervaar ek dieselfde sensasie as wanneer jy my in 'n klein plekkie sou toemaak.  Ai man, dit is nie lekker nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Verskeie, maar veral sosiale angs. Groepe, winkelsentrums ens. is gewoonlik 'n nagmerrie-situasie, veral as dit nuut/eerste keer is.