• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Item van die week onderwerpe

Started by Terry, November 25, 2013, 03:29:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

 :hello2:  Hierdie afdeling van die forum is al 6 479 gelees!  Dit is wonderlik!

Ek soek elke week 'm nuwe item om oor te gesels en sukkel partykeer.  So kom help my asseblief en maak voorstelle.  Waaroor wil jy praat en watse items sal jy graag wil bespreek?  

Stuur vir my 'n e-pos na therezasmit30@hotmail.co.za of kom begin begin sommer jou eie onderwerp vir die week.  

Baie groot dankie vir almal se belangstelling, wenke en resepte.   :notworthy:

Fransi


Terry

Ja, dit is wonderlik, en ek is grootliks verbaas.  Ek kan nie wag om almal se voorstelle te hoor nie!

PM

Ek wag ook in spanning om te sien wie het 'n gunsteling item wat hy/sy graag wil bespreek.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.